|
Felicitas
Skool hou "Mammasdag" vir ons Moeders op 6 Mei
Laerskool Dalview se Junior Koor het ons kom vermaak met hul
pragtige sang.
Hul Afrigters is Me. Antoinette Ferreira en Me. Chanelle Ford

"School to Work" Items word verkoop:
Personeel: Lings na Regs Sue-Marie Geldenhuys (CP Fase),
Jorica Potgieter (Snr 2 Fase),
Theresa du Plessis (Kuns), Marinda Pretorius (Inter Mediate Fase)

"School to Work" Items word verkoop:
Personeel: Kathy Craddock (Snr 1 Fase)

_________________________________________________________
BRAKPAN HERALD
1 April 2016

BEELD 13 April 2016

BRAKPAN HERALD
1 March 2016

|