|
Felicitas School offers specialised education and training to
learners who are Severely Mentally and Physically Disabled.
We accommodate learners between the ages of 3 years and 18 years.
These learners have a general developmental delay. They do not
benefit from Mainstream education.
Some of our learners have secondary handicaps: e.g. Epilepsy,
Cerebral Palsy, Autism, Auditory problems, Visual problems, etc.
There are various causes for mental impairment: ◊ Genetic Disorders
◊ Brain damage (pre-, post- and ante- natal)
◊ Abnormalities of the brain, skull and central nervous system.
|
Felicitas Skool bied onderrig aan leerders met spesiale
onderwysbehoeftes. Die leerders is primêr verstandelik gestrem.
Ons akkommodeer leerders tussen die ouderdom van 3 jaar en 18 jaar.
Die leerders toon 'n globale ontwikkelingsagterstand.
Sommige leerders het ook sekondêre gestremdhede, bv. serebrale
gestremdheid, fisiese gestremdheid, epilepsie, outisme, ens.
Daar is verskeie oorsake vir verstandelike gestremdheid:
◊ Genetiese afwykings. Daar is ongeveer 33 bekende benoemde sindrome
◊ Breinskade. (voor- tydens- of na geboorte.)
◊ Abnormaliteite van die brein, skedel en sentrale senustelsel.
◊
Oorerwing. |
|
Pre-Gr. R :
Foundation Phase :
Intermediate Phase :
Senior Phase :
|
3 to 5 years
6 to 10 years
11 to 14 years
15 to 18 years
|
Voor-Gr.R :
Grondslag Fase :
Intermediêre Fase :
Senior Fase :
|
3 tot 5 jaar
6 tot 10 jaar
11 tot 14 jaar
15 tot 18 jaar
|
|
We also have a department for the Cerebral Palsie learners, as well
as a department for learners who receive special educational
support. |
Daar is ook 'n afdeling vir Serebraalgestremde leerders, sowel as 'n
afdeling vir leerders wat spesiale ondersteuning. |