:: Curriculum / Kurrikulum

                  


FELICITAS SCHOOL



     


FELICITAS SKOOL



     

TUITION LANGUAGE

ONDERRIGTAAL


The tuition language is:

Afrikaans as Home Language / First Additional Language

English as Home Language / First Additional Language


Die onderrigtaal is:

Afrikaans as Huistaal / Eerste Addisionele Taal

Engels as Huistaal / Eerste Addisionele Taal:

 



    



    


CURRICULUM


KURRIKULUM


Our curriculum is based on Outcomes Based Education, and is in line with the National Curriculum Statement.

The curriculum is based on the development of life skills and focuses on activities of daily life.

Felicitas School creates a favourable climate in which learners can receive maximum stimulation. Each learner is given the opportunity to develop at his/her own pace. 

The curriculum includes the three Learning Programmes and the eight learning areas of the National Curriculum Statement.




    


Die kurrikulum wat gevolg word, is gebasseer op Uitkoms Gerigte Onderwys en is in lyn met die Nasionale Kurrikulum Verklaring.

Die kurrikulum bied aan die leerder die geleentheid om lewensgerigte vaardighede te ontwikkel. Daar word veral klem gelê om aktiwiteite van die daaglikse lewe.

By Felicitas Skool word 'n gunstige klimaat geskep waarbinne die leerders maksimaal gestimuleer word. Elke leerder word die geleentheid gebied om teen sy / haar eie tempo te ontwikkel.
 
Die kurrikulum sluit die drie Leerprogramme en die agt Leerareas van die Nasionale Kurrikulum Verklaring in.
 




 



    

          

Copyright © 2012 Felicitas School/Skool • Designed and Hosted by Bacchus International • All Rights Reserved